Join us on Facebook

Kontak ons by: lourentia@mweb.co.za of

Tel: 012 543 1553
Cell: 082 564 2888

  • Facebook App Icon

© 2023 by Leonie for Lourentia - with love. Proudly created with Wix.com

Vrouebediening byeenkomste 

Donderdagaande

19:00 - 21:00

Plot 22/1 Dr vd Merwe weg

Montana

Kom geniet Donderdag aand  in die teenwoordigheid van ons Vader en vriendinne wat vir mekaar omgee.

Bring bydrae asseblief (nie verpligtend).

 

Ons hanteer elke paar weke 'n spesifieke tema en leer so by mekaar hoe om 'n lewe van oorvloed te lewe, volgens die Woord van God.