Join us on Facebook

Kontak ons by: lourentia@mweb.co.za of

Tel: 012 543 1553
Cell: 082 564 2888

  • Facebook App Icon

© 2023 by Leonie for Lourentia - with love. Proudly created with Wix.com

Sondae om 10:00

by Pumulani Lodge
(Op Moloto pad regoor die Engen garage op linkerhand).

Kom eet en kuier saam na die tyd.
Enige iemand is welkom!

Etes (opsioneel) is beskikbaar op die perseel vanaf 12:00
@R80 vir ete, poeding en sap.
Kinders onder 13jr is halfprys (R40).
Besprekings vd ETES moet VOOR SONDAG by Suzette gedoen word.
Tel: 012 8191531
Sel: 082 4147842
(Sy is op whatsup)

 

Koinonia-bediening:

Sondag familie byeenkomste.

Waar?

Pumulani lodge:


Vanaf die N1 na  Polokwane, neem die Zambezi afrit. Neem die R513 in die rigting van Cullinan en draai links by die derde verkeerslig op die R573/Kwamahlanga. Ry vir ongeveer 2.5 km. Draai  links by die Engen Garage, dis Maroela Straat, neem die volgende links draai - Karee Straat.