Join us on Facebook

Kontak ons by: lourentia@mweb.co.za of

Tel: 012 543 1553
Cell: 082 564 2888

  • Facebook App Icon

© 2023 by Leonie for Lourentia - with love. Proudly created with Wix.com

Lourentia Psychologist

Ek het 'n hart en passie vir mense, alle geure en kleure (en vorms)...

Jy kom by ons in as 'n vreemdeling en stap uit as deel van ons praktykfamilie.

Ons hou gereelde vroue-, manne- en huwelikskampe waar ons God onder leiding van die Heilige Gees in nooi om ons deur die hele kamp te lei en te bedien.

Ons het weeklikse bediening vir: mans op Dinsdae aande en families (gesinne en enkellopendes) op Sondae.